Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En jy moet vir hom sê dat ek sy huis oordeel+ tot onbepaalde tyd oor die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns spreek ’n vloek oor God uit,+ en hy het hulle nie bestraf nie.+

  • Spreuke 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+

  • Spreuke 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Lei ’n seun op volgens die weg vir hom;+ ook as hy oud word, sal hy nie daarvan afwyk nie.+

  • Spreuke 22:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n seun;+ die roede van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+

  • Spreuke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie.

  • Spreuke 29:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die roede en teregwysing gee wysheid;+ maar ’n seun wat aan homself oorgelaat word, sal sy moeder in die skande steek.+

  • Hebreërs 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wat julle verduur, dien tot dissipline.+ God behandel julle soos seuns.+ Want watter seun is daar wat nie deur ’n vader gedissiplineer word nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel