1 Samuel 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Elʹkana na Rama, na sy huis, gegaan; en wat die seun betref, hy het Jehovah voor die priester Eli begin dien.+ 1 Samuel 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die hele tyd het die seun Samuel Jehovah voor Eli gedien,+ en woorde van Jehovah+ het in dié dae seldsaam geword;+ visioene+ was nie iets algemeens nie.
11 Toe het Elʹkana na Rama, na sy huis, gegaan; en wat die seun betref, hy het Jehovah voor die priester Eli begin dien.+
3 Die hele tyd het die seun Samuel Jehovah voor Eli gedien,+ en woorde van Jehovah+ het in dié dae seldsaam geword;+ visioene+ was nie iets algemeens nie.