Job 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 en gesê: “Naak het ek uit my moeder se skoot gekom,+En naak sal ek daarheen terugkeer.+Jehovah het gegee,+ en Jehovah het weggeneem.+Laat die naam van Jehovah voortdurend geloof word.”+ Klaagliedere 3:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hoe kan ’n lewende mens hom aan klagtes oorgee,+ ’n man weens sy sonde?+ Handelinge 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe hy hom nie laat ompraat het nie, het ons daarin berus met die woorde: “Laat die wil+ van Jehovah geskied.”
21 en gesê: “Naak het ek uit my moeder se skoot gekom,+En naak sal ek daarheen terugkeer.+Jehovah het gegee,+ en Jehovah het weggeneem.+Laat die naam van Jehovah voortdurend geloof word.”+
14 Toe hy hom nie laat ompraat het nie, het ons daarin berus met die woorde: “Laat die wil+ van Jehovah geskied.”