18 Toe het Samuel hom al die woorde meegedeel, en hy het niks vir hom weggesteek nie. Daarop het hy gesê: “Dit is Jehovah. Laat hom doen wat goed is in sy oë.”+
42 Hy het weer, vir die tweede keer,+ weggegaan en gebid en gesê: “My Vader, as dit nie moontlik is dat dit verbygaan sonder dat ek dit drink nie, laat u wil geskied.”+