Job 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Ook ek, ek sal nie my mond terughou nie.Ek sal in die benoudheid van my gees praat;Ek sal my besig hou met die bitterheid van my siel!+ Jesaja 38:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat sal ek spreek, en wat sal hy vir my sê?+Hy het ook opgetree.+Ek wandel al my jare plegtig in die bitterheid van my siel.+
11 Ook ek, ek sal nie my mond terughou nie.Ek sal in die benoudheid van my gees praat;Ek sal my besig hou met die bitterheid van my siel!+
15 Wat sal ek spreek, en wat sal hy vir my sê?+Hy het ook opgetree.+Ek wandel al my jare plegtig in die bitterheid van my siel.+