Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 4:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe sy by die man van die ware God by die berg kom, het sy dadelik sy voete vasgegryp.+ Hierop het Gehaʹsi nader gekom om haar weg te stoot,+ maar die man van die ware God+ het gesê: “Laat haar staan,+ want haar siel is bitter+ in haar; en Jehovah het dit vir my verberg+ en my dit nie meegedeel nie.”

  • Job 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ook ek, ek sal nie my mond terughou nie.

      Ek sal in die benoudheid van my gees praat;

      Ek sal my besig hou met die bitterheid van my siel!+

  • Job 21:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En die ander een sal met ’n bitter siel sterf

      Sonder dat hy van die goeie dinge geëet het.+

  • Lukas 22:62
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 62 En hy het buitentoe gegaan en bitterlik gehuil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel