Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En jy moet twee gerubs van goud maak. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan beide ente van die deksel.+

  • Numeri 7:89
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 89 En wanneer Moses in die tent van samekoms ingegaan het om met hom te praat,+ dan het hy die stem met hom hoor praat van bokant die deksel+ af wat op die ark van die getuienis was, tussen die twee gerubs uit;+ en hy het met hom gepraat.

  • 2 Samuel 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Dawid en al die mense wat by hom was, opgestaan en na Baʹäle-Juʹda+ gegaan om daarvandaan die ark+ van die ware God op te bring, waaroor ’n naam uitgeroep is, die naam+ van Jehovah van die leërs,+ wat op die gerubs sit.+

  • 2 Konings 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke+ van die aarde.+ U het die hemel+ en die aarde+ gemaak.

  • Psalm 80:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 80 O Herder van Israel, luister tog,+

      U wat Josef net soos ’n kudde lei.+

      O u wat op die gerubs sit,+ straal tog.+

  • Psalm 99:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+

      Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel