Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 want Jehovah julle God trek saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te red.’+

  • 1 Samuel 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En dié man het van jaar tot jaar uit sy stad opgegaan om hom voor Jehovah van die leërs neer te werp+ en om aan hom offerandes te bring in Silo.+ En dit is waar die twee seuns van Eli, Hofni en Piʹnehas,+ priesters vir Jehovah was.+

  • 1 Samuel 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Só het Jehovah van die leërs+ gesê: ‘Ek sal rekenskap eis+ vir wat Aʹmalek aan Israel gedoen het toe hy hom in die weg gestaan het terwyl hy uit Egipte opgetrek het.+

  • 1 Konings 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Eliʹa het egter gesê: “So waar as Jehovah van die leërs+ lewe+ voor wie ek staan, vandag sal ek my aan hom vertoon.”

  • 1 Kronieke 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En laat u naam+ tot onbepaalde tyd betroubaar wees en groot word+ deurdat daar gesê word: ‘Jehovah van die leërs,+ die God van Israel,+ is God vir Israel’,+ en laat die huis van u kneg Dawid voor u voortduur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel