Psalm 55:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Werp jou las op Jehovah,+En hy sal jou onderskraag.+Nooit sal hy die regverdige laat wankel nie.+ Psalm 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 O Hoorder van die gebed, ja, tot u sal mense van alle vlees kom.+