Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+

  • Deuteronomium 28:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jehovah sal maak dat jy voor jou vyande verslaan word.+ Op een pad sal jy teen hulle uittrek, maar op sewe paaie sal jy voor hulle vlug; en jy sal iets skrikwekkends vir al die koninkryke van die aarde word.+

  • 1 Samuel 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En die Filistyne het hulle in slagorde opgestel+ om Israel te ontmoet, en die geveg het sleg verloop, sodat Israel verslaan is voor die Filistyne,+ wat ongeveer vierduisend man in geslote gevegslinie in die veld doodgemaak het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel