12 En die kinders van Israel sal nie teen hulle vyande kan opstaan nie.+ Hulle sal die rug voor hulle vyande draai, omdat hulle iets geword het wat aan vernietiging oorgegee is. Ek sal nie weer met julle wees tensy julle dit wat aan vernietiging oorgegee is, uit julle midde verdelg nie.+