Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe die manskappe in die kamp kom, het die ouer manne van Israel begin sê: “Waarom het Jehovah ons vandag voor die Filistyne verslaan?+ Laat ons die ark van Jehovah se verbond+ uit Silo na ons toe bring, sodat dit onder ons kan inkom en ons uit die palm van ons vyande kan red.”

  • Psalm 78:61
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 61 En hy het sy sterkte aan gevangenskap oorgegee+

      En sy luisterrykheid in die hand van die teenstander.+

  • Klaagliedere 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jehovah het gedoen wat hy in gedagte gehad het.+ Hy het volbring wat hy gesê het,+

      Wat hy sedert die dae van lank gelede beveel het.+ Hy het afgebreek en geen medelye betoon nie.+

      En oor jou maak hy die vyand bly.+ Hy het die horing van jou teenstanders verhoog.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel