44 Hulle het hulle egter aangematig om na die top van die berg op te trek,+ maar die ark van Jehovah se verbond en Moses het nie uit die kamp gewyk nie.+
4 En sewe priesters moet sewe ramshorings dra, voor die Ark uit, en op die sewende dag moet julle sewe keer om die stad trek, en die priesters moet op die horings blaas.+
18 Saul het toe vir Ahiʹa+ gesê: “Bring tog die ark van die ware God hier!”+ (Want die ark van die ware God was op dié dag by die kinders van Israel.)+
25 Maar die koning het vir Sadok gesê: “Neem die ark+ van die ware God terug na die stad.+ As ek guns vind in die oë van Jehovah, sal hy my ook beslis terugbring en my dit en die verblyfplek daarvan laat sien.+