1 Samuel 2:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+ Psalm 78:64 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 64 Wat sy priesters betref, hulle het deur die swaard geval,+En hulle weduwees het nie gehuil nie.+
34 En dít is vir jou die teken wat oor jou twee seuns, Hofni en Piʹnehas,+ sal kom: Op een dag sal hulle al twee sterf.+