Rigters 16:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+ 1 Kronieke 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Uiteindelik het hulle sy wapenrusting in die huis van hulle god gesit,+ en sy skedel het hulle aan die huis van Dagon+ vasgemaak. Psalm 115:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle afgode is silwer en goud,+Die handewerk van die mens.+
23 Wat die Filistynse spilvorste betref, hulle het bymekaargekom om ’n groot offerande aan hulle god Dagon+ te bring en om vrolik te wees, en hulle het bly sê: “Ons god het ons vyand Simson in ons hand gegee!”+
10 Uiteindelik het hulle sy wapenrusting in die huis van hulle god gesit,+ en sy skedel het hulle aan die huis van Dagon+ vasgemaak.