Jesaja 46:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle dra hom op die skouer,+ hulle ondersteun hom en sit hom op sy plek neer, sodat hy daar kan staan. Hy wyk nie van sy staanplek nie.+ Iemand roep hom, maar hy antwoord nie; uit sy benoudheid red hy hom nie.+
7 Hulle dra hom op die skouer,+ hulle ondersteun hom en sit hom op sy plek neer, sodat hy daar kan staan. Hy wyk nie van sy staanplek nie.+ Iemand roep hom, maar hy antwoord nie; uit sy benoudheid red hy hom nie.+