Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 18:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Daarop het hulle die jong bul geneem wat hy hulle gegee het. Toe het hulle dit gereedgemaak, en hulle het van die oggend tot die middaguur die naam van Baäl bly aanroep en gesê: “O Baäl, antwoord ons!” Maar daar was geen stem nie,+ en niemand het geantwoord nie.+ En hulle het bly strompel om die altaar wat hulle gemaak het.

  • Jesaja 37:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En toe hy hom in die huis van sy god+ Nisrog+ neerbuig, het Adrammeʹleg en Sareʹser, sy eie seuns, hom met die swaard doodgemaak,+ en hulle het na die land Aʹrarat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek begin regeer.

  • Jeremia 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “Maar waar is jou gode wat jy vir jou gemaak het?+ Laat hulle opstaan as hulle jou in die tyd van jou rampspoed kan red.+ Want soos die getal van jou stede het jou gode geword, o Juda.+

  • Jona 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die seemanne het bang geword en om hulp geroep, elkeen tot sy god.+ En hulle het die voorwerpe wat in die skip was, in die see bly gooi om die skip ligter te maak.+ Maar Jona het na die onderste dele van die skip afgegaan, en hy het gaan lê en vas aan die slaap geraak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel