Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 11:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “‘En onder die kruipende diertjies wat op die aarde wemel, is die volgende vir julle onrein:+ die molrot en die springmuis+ en die akkedis volgens sy soorte,

  • 1 Samuel 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die goue springmuise was volgens die getal van al die stede van die Filistyne wat aan die vyf spilvorste behoort het, van die versterkte stede sowel as die dorpies van die oop land.

      En die groot klip waarop hulle die ark van Jehovah laat rus het, is tot vandag toe ’n getuie op die grond van Josua, die Bet-Semiet.

  • Jesaja 66:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine+ agter een wat in die middel is, wat varkvleis+ en weersinwekkende dinge eet, selfs springmuise,+ hulle almal sal saam aan hulle einde kom”, is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel