Jesaja 1:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Want hulle sal beskaamd staan oor die magtige bome wat julle begeer het,+ en julle sal verleë wees weens die tuine wat julle verkies het.+ Jesaja 65:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 die volk wat bestaan uit dié wat my voortdurend in my aangesig aanstoot gee,+ wat in die tuine offerandes bring+ en op die bakstene offerrook+ laat opgaan,
29 Want hulle sal beskaamd staan oor die magtige bome wat julle begeer het,+ en julle sal verleë wees weens die tuine wat julle verkies het.+
3 die volk wat bestaan uit dié wat my voortdurend in my aangesig aanstoot gee,+ wat in die tuine offerandes bring+ en op die bakstene offerrook+ laat opgaan,