Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hulle moet ’n bedekking van robbevelle+ daaroor sit en ’n doek wat heeltemal blou is, daaroor uitsprei en sy draaghoute+ insteek.

  • Numeri 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En wanneer die kamp opbreek, moet Aäron en sy seuns klaarmaak met die bedekking van die heiligdom+ en al die voorwerpe+ van die heiligdom, en daarna moet die seuns van Kehat inkom om dit te dra,+ maar hulle mag nie aan die heiligdom raak nie,+ sodat hulle nie moet sterf nie. Hierdie dinge is die vrag van die seuns van Kehat in die tent van samekoms.+

  • Numeri 4:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En hulle mag nie ingaan om die heilige dinge selfs net vir ’n oomblik te sien nie, sodat hulle nie moet sterf nie.”+

  • 1 Kronieke 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Jehovah se toorn teen Ussa ontvlam, sodat hy hom getref het omdat hy sy hand na die Ark uitgesteek het,+ en hy het daar voor God gesterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel