10 En Jehovah het hulle in verwarring gebring voor Israel,+ en dié het hulle met ’n groot slagting by Giʹbeon+ begin ombring en hulle met die opdraand van Bet-Horon langs agtervolg en hulle omgebring tot by Aseʹka+ en Makkeʹda.+
15 En Jehovah het Siʹsera en al sy strydwaens en die hele kamp deur die skerpte van die swaard voor Barak in verwarring begin bring.+ Uiteindelik het Siʹsera van die strydwa afgeklim en te voet gevlug.