Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar Giʹdeon het vir hulle gesê: “Ek sal nie oor julle heers nie, en ook sal my seun nie oor julle heers nie.+ Jehovah sal oor julle heers.”+

  • 1 Samuel 10:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar julle—vandag het julle julle God verwerp+ wat vir julle ’n redder uit al julle kwaad en julle benoudhede was, en julle het gesê: “Nee, maar ’n koning moet jy oor ons aanstel.” Gaan staan dan nou voor Jehovah volgens julle stamme+ en volgens julle duisende.’”

  • 1 Samuel 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe julle sien dat Nahas,+ die koning van die kinders van Ammon, teen julle opgetrek het, het julle vir my bly sê: ‘Nee, maar ’n koning moet oor ons regeer!’+ terwyl Jehovah julle God al die tyd julle Koning was.+

  • Psalm 74:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En tog is God van lankal af my Koning,+

      Die Een wat ’n grootse redding op die aarde bewerk.+

  • Jesaja 33:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel