Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf gemaak nie;+ want hulle was die krygsmanne en sy knegte en sy vorste en sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers en van sy ruiters.+

  • 1 Konings 10:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Salomo het steeds meer strydwaens en perde versamel; en hy het duisend-vierhonderd strydwaens en twaalfduisend perde gehad,+ en hy het hulle in die strydwastede en naby die koning in Jerusalem gehou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel