Deuteronomium 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ 1 Konings 4:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En Salomo het veertigduisend stalle met perde+ vir sy strydwaens+ gehad, en twaalfduisend ruiters.
16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’
26 En Salomo het veertigduisend stalle met perde+ vir sy strydwaens+ gehad, en twaalfduisend ruiters.