Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En dit is die seën+ waarmee Moses, die man van die ware God,+ die kinders van Israel voor sy dood geseën het.

  • 1 Samuel 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En ’n man van God+ het na Eli toe gekom en vir hom gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Het ek my nie inderdaad aan die huis van jou voorvader geopenbaar terwyl hulle in Egipte slawe van die huis van Farao was nie?+

  • 1 Konings 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En kyk, daar was ’n man+ van God wat deur die woord+ van Jehovah uit Juda na Bet-El gekom het, terwyl Jeroʹbeam by die altaar+ gestaan het om offerrook te laat opgaan.+

  • 2 Konings 6:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die man van die ware God gesê: “Waar het dit geval?” En hy het hom die plek gewys. Onmiddellik het hy ’n stuk hout afgekap en dit daar gegooi en die bylkop laat dryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel