Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 20:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ’n sekere man uit die profeteseuns+ het deur die woord+ van Jehovah vir sy vriend gesê: “Slaan my asseblief.” Maar die man het geweier om hom te slaan.

  • Jesaja 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+

  • Jeremia 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Vanaf die dertiende jaar van Josiʹa,+ die seun van Amon, die koning van Juda, en tot vandag toe, dié drie-en-twintig jaar het die woord van Jehovah tot my gekom, en ek het tot julle gespreek, ja, vroeg opgestaan en gespreek, maar julle het nie geluister nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel