Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 Daarna het Jakob ’n offerande op die berg gebring en sy broers genooi om brood te eet.+ Gevolglik het hulle brood geëet en die nag op die berg deurgebring.

  • 1 Samuel 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het Samuel ’n suiglam geneem en dit as ’n brandoffer, ’n heeloffer,+ aan Jehovah geoffer; en Samuel het vir Israel tot Jehovah om hulp begin roep,+ en Jehovah het hom verhoor.+

  • 1 Samuel 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hierop het hy gesê: “Dit beteken vrede. Ek het gekom om aan Jehovah ’n offerande te bring. Heilig+ julle, en julle moet saam met my na die offerande kom.” Toe het hy Isai en sy seuns geheilig, waarna hy hulle na die offerande genooi het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel