Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 Laban het egter die oggend vroeg opgestaan en sy kinders en sy dogters gesoen+ en hulle geseën.+ Toe het Laban vertrek om na sy plek terug te keer.+

  • Genesis 48:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En Israel se oë was dof van ouderdom.+ Hy kon nie sien nie. Gevolglik het hy hulle na aan hom gebring, en toe het hy hulle gesoen en hulle omhels.+

  • Genesis 50:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Toe het Josef op die gesig van sy vader geval+ en oor hom in trane uitgebars en hom gesoen.+

  • 2 Samuel 19:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Al die mense het toe deur die Jordaan begin trek, en die koning het deurgetrek; maar die koning het Barsilʹlai gesoen+ en hom geseën,+ waarna hy na sy plek teruggekeer het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel