Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 Laban het egter die oggend vroeg opgestaan en sy kinders en sy dogters gesoen+ en hulle geseën.+ Toe het Laban vertrek om na sy plek terug te keer.+

  • Rut 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het hulle hulle stem verhef en nog meer gehuil, waarna Orpa haar skoonmoeder gesoen het. Wat Rut betref, sy het by haar gebly.+

  • 1 Samuel 20:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Die dienaar het gegaan. Wat Dawid betref, hy het daar naby aan die suidekant opgestaan. Toe het hy met sy gesig op die aarde geval+ en drie keer gebuig; en hulle het begin om mekaar te soen+ en oor mekaar te huil, totdat Dawid die meeste gehuil het.+

  • 1 Konings 19:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarop het hy die bulle verlaat en agter Eliʹa aan gehardloop en gesê: “Laat my asseblief my vader en my moeder soen.+ Dan sal ek u volg.” Toe het hy vir hom gesê: “Gaan, keer terug; want wat het ek aan jou gedoen?”

  • Handelinge 20:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Daar het inderdaad ’n groot gehuil onder hulle almal ontstaan, en hulle het Paulus om die hals geval+ en hom teer gesoen,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel