1 Samuel 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die gees+ van Jehovah sal beslis oor jou werksaam word, en jy sal beslis saam met hulle as ’n profeet spreek+ en in ’n ander mens verander word. 1 Samuel 19:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het daarvandaan verder gegaan na Najot in Rama, en die gees+ van God het oor hom gekom, ja, oor hom, en hy het verder geloop en hom deurentyd soos ’n profeet gedra totdat hy in Najot in Rama gekom het.
6 En die gees+ van Jehovah sal beslis oor jou werksaam word, en jy sal beslis saam met hulle as ’n profeet spreek+ en in ’n ander mens verander word.
23 En hy het daarvandaan verder gegaan na Najot in Rama, en die gees+ van God het oor hom gekom, ja, oor hom, en hy het verder geloop en hom deurentyd soos ’n profeet gedra totdat hy in Najot in Rama gekom het.