10 En hulle het daarvandaan na die heuwel gegaan, en kyk, ’n groep profete het hom tegemoetgekom; dadelik het die gees van God oor hom werksaam geword,+ en hy het onder hulle as ’n profeet begin spreek.+
23 En hy het daarvandaan verder gegaan na Najot in Rama, en die gees+ van God het oor hom gekom, ja, oor hom, en hy het verder geloop en hom deurentyd soos ’n profeet gedra totdat hy in Najot in Rama gekom het.
29 En toe die middaguur verby was en hulle hulle soos profete bly gedra het+ totdat die graanoffer gebring word, was daar nog geen stem nie, en niemand het geantwoord nie, en daar is geen aandag geskenk nie.+
10 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+