8 En al hierdie knegte van u sal beslis na my toe afkom en hulle voor my neerwerp+ en sê: ‘Trek, jy en die hele volk wat in jou voetspore volg.’ En daarna sal ek uittrek.” Daarop het hy in gloeiende toorn van Farao af weggegaan.
19 En net toe hy naby die kamp kom en die kalf+ en die danse kon sien, het Moses se toorn ontvlam, en hy het dadelik die tafels uit sy hande gegooi en hulle aan die voet van die berg verbrysel.+