Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het hy die driehonderd man in drie afdelings verdeel en horings+ in die hande van hulle almal gesit en groot leë kruike, en fakkels binne-in die groot kruike.

  • Rigters 9:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Hy het derhalwe die manskappe geneem en hulle in drie afdelings verdeel+ en hulle in die veld gaan voorlê. Toe het hy gekyk, en daar het die mense uit die stad uitgegaan. Hy het toe teen hulle opgestaan en hulle verslaan.

  • Spreuke 24:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel