1 Samuel 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Samuel het die volk voor Jehovah in Mispa+ bymekaargeroep 1 Samuel 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Toe het Samuel vir die hele volk gesê: “Het julle die een gesien wat Jehovah uitgekies het,+ dat daar onder die hele volk niemand soos hy is nie?” En die hele volk het begin juig en gesê: “Mag die koning lewe!”+
24 Toe het Samuel vir die hele volk gesê: “Het julle die een gesien wat Jehovah uitgekies het,+ dat daar onder die hele volk niemand soos hy is nie?” En die hele volk het begin juig en gesê: “Mag die koning lewe!”+