Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “My kneg Moses is dood;+ en staan nou op, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, aan die kinders van Israel, gee.+

  • Josua 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 So het Josua die hele land geneem, volgens alles wat Jehovah Moses beloof het,+ en Josua het dit toe as ’n erfdeel aan Israel gegee volgens hulle dele, volgens hulle stamme.+ En die land het rus gehad van oorlog.+

  • Psalm 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+

      En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+

      Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,

      Omdat u behae in hulle gehad het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel