Deuteronomium 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jehovah jou God moet jy vrees,+ en hom moet jy dien,+ en by sy naam moet jy sweer.+ Josua 24:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.
14 “En nou, vrees Jehovah+ en dien hom in onberispelikheid en in waarheid,+ en verwyder die gode wat julle voorvaders aan die oorkant van die Rivier en in Egipte gedien het,+ en dien Jehovah.