Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het Samuel gesê: “Bring die hele Israel+ by Mispa+ bymekaar, sodat ek vir julle tot Jehovah kan bid.”+

  • 1 Samuel 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ook wat my betref, dit is vir my ondenkbaar om teen Jehovah te sondig deur op te hou om vir julle te bid;+ en ek sal julle in die goeie+ en regte weg onderrig.+

  • Spreuke 15:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in die gebed van die regskapenes skep hy behae.+

  • Handelinge 8:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Simon het geantwoord en gesê: “Doen tog ’n smeekbede tot Jehovah vir my+ dat niks van wat julle gesê het, oor my sal kom nie.”

  • Jakobus 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Bely+ dus julle sondes openlik aan mekaar en bid vir mekaar, sodat julle genees kan word.+ Die smeking van ’n regverdige het groot krag wanneer dit aan die werk is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel