-
Jesaja 66:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 “Wie die bul slag, is soos hy wat ’n man doodmaak.+ Wie die skaap slag, is soos hy wat die nek van ’n hond breek.+ Wie ’n gawe offer—dit is varkbloed!+ Wie ’n gedenkoffer van wierook bring,+ is soos hy wat ’n seën met towerwoorde uitspreek.+ Hulle het ook hulle eie weë verkies, en in hulle walglike dinge het hulle siel behae geskep.+
-
-
Matteus 23:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle gee die tiende+ van die kruisement en die dille en die komyn, maar julle het die gewigtiger sake van die Wet verontagsaam, naamlik geregtigheid+ en barmhartigheid+ en getrouheid.+ Dit was verpligtend om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander te verontagsaam.
-