1 Samuel 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 As julle Jehovah vrees+ en hom dien+ en sy stem gehoorsaam+ en nie teen die bevel van Jehovah in opstand kom+ nie, sal julle sowel as die koning wat oor julle sal regeer, beslis volgelinge van Jehovah julle God wees. Psalm 111:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+ Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
14 As julle Jehovah vrees+ en hom dien+ en sy stem gehoorsaam+ en nie teen die bevel van Jehovah in opstand kom+ nie, sal julle sowel as die koning wat oor julle sal regeer, beslis volgelinge van Jehovah julle God wees.
10 Die vrees van Jehovah is die begin van wysheid.+ ש [Sin]Almal wat dit uitvoer, het goeie insig.+ ת [Tau]Sy lof hou vir ewig stand.+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.