1 Samuel 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die een tand was ’n pilaar in die noorde teenoor Migmas,+ en die ander was in die suide teenoor Geba.+ Jesaja 10:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Hy het Ajat+ oorval; hy het deur Migron getrek; in Migmas+ laat hy sy voorwerpe agter.
5 Die een tand was ’n pilaar in die noorde teenoor Migmas,+ en die ander was in die suide teenoor Geba.+