1 Samuel 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent. 1 Samuel 14:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En op dié dag het hulle die Filistyne van Migmas+ af tot by Aʹjalon+ bly verslaan, en die manskappe het baie moeg geword.+
2 En Saul het vir hom drieduisend man uit Israel gekies; en tweeduisend was by Saul in Migmas+ en in die bergstreek van Bet-El, en duisend was by Joʹnatan+ in Giʹbea+ van Benjamin, en die res van die manskappe het hy weggestuur, elkeen na sy tent.
31 En op dié dag het hulle die Filistyne van Migmas+ af tot by Aʹjalon+ bly verslaan, en die manskappe het baie moeg geword.+