1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+ Spreuke 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Was jy mismoedig in die dag van benoudheid?+ Jou krag sal gering wees.
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+