Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • 2 Samuel 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gister sowel as vantevore,+ terwyl Saul koning oor ons was, het ú Israel uitgelei en ingebring.+ En Jehovah het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor Israel word.’”

  • 2 Samuel 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.

  • 1 Kronieke 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah, die God van Israel, het my uit die hele huis van my vader+ gekies om tot onbepaalde tyd koning oor Israel te word;+ want hy het Juda as leier gekies,+ en in die huis van Juda my vader se huis,+ en onder my vader se seuns+ het hy my goedgekeur,+ om my koning oor die hele Israel te maak;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel