20 Daarop het die drie afdelings op die horings geblaas+ en die groot kruike verbrysel en met hulle linkerhand weer die fakkels gegryp en met hulle regterhand die horings om daarop te blaas, en hulle het begin uitroep: “Jehovah+ se swaard en Giʹdeon s’n!”
47 En hierdie hele gemeente sal weet dat Jehovah nie met swaard en ook nie met spies red nie,+ want die stryd behoort aan Jehovah,+ en hy sal julle in ons hand gee.”+
50 So het Dawid, met ’n slinger en ’n klip, die oorhand oor die Filistyn gekry, en hy het die Filistyn verslaan en hom doodgemaak; en daar was geen swaard in Dawid se hand nie.+
6 Toe het hy geantwoord en vir my gesê: “Dit is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel, wat lui: ‘“Nie deur ’n krygsmag+ of deur krag nie,+ maar deur my gees”,+ het Jehovah van die leërs gesê.