1 Samuel 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+ 1 Samuel 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+
17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+