Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dan moet jy die klere neem+ en vir Aäron die kleed en die moulose oorkleed van die efod en die efod en die borsstuk aantrek, en jy moet dit styf om hom vasbind met die gordel van die efod.+

  • Numeri 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, en dié moet ten behoewe van hom voor Jehovah inligting inwin+ deur die beslissing van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel