Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En dít is die klere wat hulle moet maak: ’n borsstuk+ en ’n efod+ en ’n moulose oorkleed+ en ’n kleed met ’n ruitpatroon, ’n tulband+ en ’n lyfband;+ en hulle moet die heilige klere vir jou broer Aäron en sy seuns maak, sodat hy my as priester kan dien.

  • Levitikus 8:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.

  • Levitikus 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Hy moet die heilige linnekleed+ aantrek, en die linnebroek+ moet oor sy vlees kom, en hy moet hom met die linnelyfband+ omgord en die linnetulband+ om sy kop bind. Dit is heilige klere.+ En hy moet sy vlees in water bad+ en dit aantrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel