-
Genesis 24:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 Dit moet gebeur dat die jong vrou vir wie ek sal sê: ‘Laat asseblief jou waterkruik sak sodat ek kan drink’, en wat inderdaad sal sê: ‘Drink, en ek sal ook u kamele water gee’, sy is die een wat u vir u kneg, vir Isak, moet bestem;+ en laat my hieraan weet dat u lojale liefde aan my heer bewys het.”+
-