Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Joʹnatan, die seun van Saul, het toe opgestaan en na Dawid in Hores gegaan, sodat hy sy hand kon versterk+ met betrekking tot God.+

  • Esra 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle het die fees van die ongesuurde koeke+ sewe dae lank met blydskap gehou; want Jehovah het hulle vreugde gegee, en hy het die hart van die koning van Assirië na hulle gedraai+ om hulle hande te versterk in die werk aan die huis van die ware God, die God van Israel.

  • Nehemia 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle almal het ons probeer bang maak en gesê: “Hulle hande+ sal ophou met die werk sodat dit nie gedoen sal word nie.” Maar versterk dan nou my hande.+

  • Jesaja 35:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 VERSTERK die swak hande en maak die wankelende knieë sterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel