1 Samuel 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+ 1 Samuel 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En Saul het aan die rand van Giʹbea+ gebly onder die granaatboom wat in Migron is; en die manskappe wat by hom was, was ongeveer seshonderd man.+
26 Wat Saul betref, hy het na sy huis in Giʹbea+ gegaan, en die dapper manne wie se hart God geroer het, het saam met hom gegaan.+
2 En Saul het aan die rand van Giʹbea+ gebly onder die granaatboom wat in Migron is; en die manskappe wat by hom was, was ongeveer seshonderd man.+